


Leandie du Randt Bosch met gaskunstenaar Irene-Louise Van Wyk
Kom geniet ‘n #LADIESNIGHT en bring al jou vriendinne na die Elgro Hotel Convention Centre!!! Vrydag 2 Feb 2018 om 7uur
Ons almal by West Acres Centre wil net baie dankie sê aan Leandie du Randt Bosch en Irene-Louise Van Wyk vir ‘n fantastiese aand! Hoop om jul vinnig weer te sien.
West Acres Centre Bied aan: Leandie du Randt Bosch met gaskunstenaar Irene-Louise Van Wyk
#NoOneCanBeatYouAtBeingYou
Kaartjies te koop vir R140 p/p
https://www.facebook.com/events/169764770300096/
Kaartjies is te koop by
De Rooie Deur & TOP Fashion potchefstroom
in West Acres Centre
of kontak gerus 076 224 7887 vir kaartjies
Geen kaartjies word by deure verkoop nie | Slegs dames 12 jaar en ouer